Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798166768 | Published: September 1, 2014 |

Lotta se lewe 03: Wieg, wurm, wieg

Lotta se lewe 03: Wieg, wurm, wieg

Illustrator:Daniela Kohl
Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op 'n ORGANIESE PLAAS vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na 'n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mallll oor DIERE! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: 'n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas . . . Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!

Author Alice Pantermuller

Illustrator Daniela Kohl

View full details