1
/
of
1
ISBN: 9780798166874 | Published: June 1, 2014 |
My Model Haarstyl: Popster
My Model Haarstyl: Popster
Author:Human & Rousseau
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Meer as 1.5 miljoen boeke in die reeks reeds wêreldwyd verkoop in 25 verskillende lande! Hierdie reeks is 'n wegholsukses! Skep fantastiese haarstyle vir 48 nuwerwetse modelle! Gebruik die modelle as inspirasie of wees kreatief en ontwerp jou eie haarmodes. Besluit self hoe om elke model se hare te versier en kleur die modelle in met grimering en koel bykomstighede. Boonop is daar 'n kleurvolle haarstuk - sodat jy soos 'n regte popster kan lyk!
Author Human & Rousseau
Share
