1
/
of
1
ISBN: 9780798166973 | Published: October 1, 2014 |
Pensie spoeg vuur en ander draakstories
Pensie spoeg vuur en ander draakstories
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Milena Baisch
Illustrator:Stefanie Dahle
Regular price
R 150
Regular price
Sale price
R 150
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Vir 4-8 jaar. Twaalf wonderbaarlike stories van drake en fee en kabouters in 'n wereld vol avonture, geillustreer deur die bekroonde Stefanie Dahle. Daar is Joris, die groot draak met die sagte hart, Mommel wat vet pret het met die ridders, Pensie, die jong drakie wat moet leer om vuur te spoeg, en vele meer . . .
Stefanie Dahle se lieflike, delikate illustrasies is betowerend mooi en maak hierdie pragtige bundel vol kort voorleesstories perfek vir grootmense en kinders om saam te geniet. Hier wag 'n onvergeetlike fantasieskat!
Author Milena Baisch
Illustrator Stefanie Dahle
Share
