Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798167062 | Published: September 1, 2014 |

Die Goorgomgaai (15de verjaardaguitgawe)

Die Goorgomgaai (15de verjaardaguitgawe)

Illustrator:Axel Scheffler
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vier vyftien jaar van dié bekroonde gesinsgunsteling met hierdie spesiale herdenkingsuitgawe. Die Goorgomgaai, geskep deur een van die suksesvolste prenteboekspanne ooit, is 'n ware moderne treffer, 'n gunsteling onder miljoene kinders oor die wêreld heen.

Lees meer omtrent die skepping van hul topverkoperboek, in Julia en Axel se eie woorde, en sien 'n paar vroeë tekeninge uit die illustreerder se sketsboek - onder andere die Goorgomgaai soos jy hom nog nooit tevore gesien het nie!

Author Julia Donaldson

Illustrator Axel Scheffler

View full details