Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798167543 | Published: August 1, 2014 |

Siobhán van die sirkus

Siobhán van die sirkus

Regular price R 140
Regular price Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Siobhán is 'n effens opstandige tiener in graad 11. Sy verras (en skok) haar ouers toe sy besluit om die skoolvakansie by 'n sirkusskool aan te sluit "om net 'n slag iets anders in haar lewe te doen en te ervaar - en dalk help dit vir die dramaklasse wat sy ná matriek wil neem". By die sirkusskool ontmoet sy 'n uiteen-lopende klomp karakters (elk wat sy eie spreekwoordelike masker dra) wat almal uiteindelik 'n invloed op haar sal hê in haar soeke na haarself. Vir ouderdom 12 jaar en ouer.

Author Jaco Fouché

View full details