Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798167604 | Published: September 1, 2014 |

Veearts-vriende 1: Tania en die Towerfluitjie

Veearts-vriende 1: Tania en die Towerfluitjie

Regular price R 165
Regular price R 0 Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Tania Toerien wil haar skoolhoof, Juffrou Joubert beïndruk, maar met 'n familie soos hare gaan dit meer as 'n A-gemiddeld vat. Gelukkig is die hondeskou om die draai en Tania het haar planne agtermekaar. Sy gaan vir Voete, haar energieke, rowwe- wasgoed-stelende hond verander in die beste hond op die skou. Maar dan moet sy eers die towerfluitjie in die hande kry. Maar Bieber, haar broer se bobbejaantjie, het ook sy oog op die fluitjie. Dit is die begin van algehele chaos, maar end goed, alles goed. 'n Humoristiese, prettige storie vol drama en regte, egte karakters.

Author Helen Brain

View full details