1
/
of
1
ISBN: 9780798167635 | Published: October 1, 2014 |
Sakkie Slakkie en ander stories
Sakkie Slakkie en ander stories
Author:Pierre Coetzee
Author:Leighton Jones
Illustrator:Shan Fischer
Regular price
R 160
Regular price
Sale price
R 160
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
3-6 jaar. Drie pragtige geillustreerde stories om kinders te vermaak, terwyl hulle eerste konsepte leer en hul woordeskat ontwikkel. Sakkie en Petri is vriende. Hulle het op die internet ontmoet. Sakkie woon in 'n groot koolkop aan die een kant van die groentetuin. Petri woon op 'n slaaiblaar aan die ander kant van dieselfde tuin. Arme Mox en Kat is gestrand op 'n eiland . Hulle is sooooo honger ! In die derde storie moet 'n muisgesin uitvind wie genoeg asem het om Bennie se verjaarsdagkersies uit te blaas!
Share
