Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798167673 | Published: May 20, 2018 |

Boomkastele

Boomkastele

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 265
Regular price Sale price R 265
Out of print
VAT included.

'n Afgetrede navorser raak betrokke in 'n vete met die bure ná hulle twee reusagtige bome op sy erf afgekap het. Terwyl hy probeer wraak neem (met komiese gevolge!), kom sy joernalis-dogter op die spoor van 'n geheimsinnige graffiti-kunstenaar wat Da Vinci se Vetruviaanse Man op stadsmure in Johannesburg aanbring.
Die verhaal speel af in die voorstede van Johannesburg en die distopiese ruimtes van Hillbrow. 'n Slim, humoristiese roman cum speurverhaal deur 'n bekroonde dramaturg.

View full details