Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798167697 | Published: November 1, 2014 |

Bennie Boekwurm vertel lekker stories

Bennie Boekwurm vertel lekker stories

Illustrator:Séan Verster
Regular price R 220
Regular price Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Vir 3-6 jaar.
Bennie Boekwurm woon diep onder die grond daar in die Wielie Walie-parkie. In sy tonnelhuisie is daar rakke en rakke vol storieboeke. Sy naam is nie verniet Bennie Boekwurm nie. Bennie hou baie daarvan om stories vir kinders te lees. Hy wag nou juis vir hulle om hom te roep. Hy het klaar die boek uitgesoek . . .
Die stories is gebaseer op die bekende TV-reeks op SABC in die 80er jare. Illustrasies is helder en kleurvol en sal kleintjies sowel as hulle ouers bekoor.

Author Louise Smit

Illustrator Séan Verster

View full details