Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798167840 | Published: October 1, 2014 |

Die respektabele Meneer Hartslief

Die respektabele Meneer Hartslief

Regular price R 300
Regular price Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wanneer 'n nagklubbaas die katelknaap van sy minnares laat vermoor deur 'n huurmoordenaar, loop hy hom vas in die vermoorde se familie, die Hartslief-clan. Elie Hartslief is die brein; Antie Engel die hart; neef Boela die spiere; en die verfynde Moks die bek. Elie is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand, maar sy broer se moord noodsaak dat die Hartsliefs laer trek. Maar hulle teenstanders is die Bogdan Petrescu en sy huurmoordenaar Lood - 'n man met 'n aanleg om mense op kreatiewe maniere dood te maak.

Author Chris Karsten

View full details