1
/
of
1
ISBN: 9780798167987 | Published: December 1, 2014 | Paperback
Nuwe stories 3
Nuwe stories 3
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Verskeie
Regular price
R 210
Regular price
R 0
Sale price
R 210
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Sewentien kortverhale deur die skrywers op die kortlys van Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir 2014. Die stories dek 'n wye verskeidenheid onderwerpe, insluitend verhoudings, kindermishandeling, armoede, trauma, dwelms, geloof en die ware aard van goed en kwaad. Die skrywers is Frederick J. Botha, Luka Dreyer, Susan Gaigher, Carla Kargaard, Corné Koegelenberg, Martin Laubscher, Ilisna Nel, Carien Smith, Tanya van Buuren, Heloïse van der Walt, Christina van Deventer en Elani Venter.
Author Verskeie
Share
