Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798168274 | Published: October 1, 2017 |

Die vierde stem

Die vierde stem

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

François Bloemhof is bekend daarvoor dat hy aanhangers van spanningsverhale telkens gee wat hulle soek - én wat hulle nie kon verwag nie. Met Die vierde stem is dit meer waar as ooit. Die storie word vanuit meer as een perspektief vertel. Drie karakters - 'n kantoorwerker, 'n kopdokter en 'n skrywer - beïnvloed mekaar op maniere waarvan hulle onbewus is; die leser weet meer as hulle, hoewel nooit genoeg om te voorspel wat volgende kom nie ... Maar aan wie behoort die vierde stem? Waar kom sy vandaan? Watter rol speel sy in dié gebeurtenisryke intrige, en wat is haar vreeslike oplossing? Dis net 'n paar van die vrae, en die antwoorde is uitklophoue. Aangetrokkenheid en afhanklikheid. Konflik, magspeletjies en die ou-ou stryd tussen haat en liefde. Alles in een sielkundige riller saamgebind met 'n blik op menseverhoudinge wat lesers nie aldag beskore is nie.

View full details