1
/
of
1
ISBN: 9780798168328 | Published: May 1, 2018 |
Nog 'n voorskoot
Nog 'n voorskoot
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Herman Lensing
Regular price
R 345
Regular price
Sale price
R 345
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie lekkerlees-kookboek is die tweede uit die pen van Herman Lensing, kosredakteur van Sarie. Dit is ingedeel in 10 hoofstukke, volgens Herman se gunsteling bestanddele. Die boek se kenmerk is die gemaklike styl waarmee Herman kook.
Herman Lensing is in 2009 op 22-jarige ouderdom aangestel as Sarie se jongste kosredakteur ooit. Hiermee volg hy in die voetspore van bekendes soos Barbara Joubert en Peter Veldsman. Sy aansteeklike entoesiasme, uitstekende koskennis en begrip vir die alledaagse werklikhede waarmee lesers te doene het, maak 'n wenkombinasie.
Author Herman Lensing
Share
