Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798168366 | Published: December 1, 2014 |

Blaas jou neus, wilde, woeste wolf

Blaas jou neus, wilde, woeste wolf

Regular price R 90
Regular price R 0 Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

3-6 jaar. In hierdie oorspronklike weergawe van 'n bekende sprokie, moet die drie varkies leer hoe kieme versprei. Wanneer hulle nie vir die wilde, woeste wolf 'n sneesdoekie wil gee nie, word hulle huisies weggeblaas deur sy groot nies! En boonop steek die varkies dan sy verkoue aan.

Kinders leer hoe kieme versprei en waarom 'n gesonde lewenstyl belangrik is, in hierdie skreeusnaakse storie.

Dié reeks van vier titels, elk 'n eie weergawe van 'n bekende sprokie, sluit telkens 'n boodskap oor gesonde gewoontes in. Die humoristiese skryfstyl en oulike illustrasies sorg dat die boodskap oor 'n gesonde lewenstyl onopvallend en op 'n prettige manier tuisgebring word.

Agter in die boek is daar ook ekstra gesprekspunte wat as 'n gids dien oor hoe om die boek effektief te gebruik en met kinders oor die storie en boodskap te gesels.

View full details