ISBN: 9780798168373 | Published: December 1, 2014 |
Eet jou groente, Gouelokkies
Eet jou groente, Gouelokkies
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
3-6 jaar. In hierdie oorspronklike weergawe van 'n bekende sprokie, speel die drie bere gasheer vir 'n baie kieskeurige eter. Gouelokkies haat groente, maar die bere is vasbeslote om haar 'n gesonde bord kos te gee.
Kinders leer hoekom dit belangrik is om gesond te eet met behulp van hierdie skreeusnaakse storie.
Dié reeks van vier titels, elk 'n eie weergawe van 'n bekende sprokie, sluit telkens 'n boodskap oor gesonde gewoontes in. Die humoristiese skryfstyl en oulike illustrasies sorg dat die boodskap oor 'n gesonde lewenstyl onopvallend en op 'n prettige manier tuisgebring word.
Agter in die boek is daar ook ekstra gesprekspunte wat as 'n gids dien oor hoe om die boek effektief te gebruik en met kinders oor die storie en boodskap te gesels.
Author Steve Smallman
Illustrator Bruno Robert
Share
