1
/
of
1
ISBN: 9780798168397 | Published: December 1, 2014 |
Glimlag vir ons, Aspoestertjie
Glimlag vir ons, Aspoestertjie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Steve Smallman
Regular price
R 90
Regular price
R 0
Sale price
R 90
VAT included.
Couldn't load pickup availability
3-6 jaar. In hierdie oorspronklike weergawe van 'n bekende sprokie, steel Aspoestertjie die prins se hart met haar pragtige glimlag.
Kinders leer hoekom dit belangrik is om elke dag tande te borsel met behulp van hierdie skreeusnaakse storie.
Dié reeks van vier titels, elk 'n eie weergawe van 'n bekende sprokie, sluit telkens 'n boodskap oor gesonde gewoontes in. Die humoristiese skryfstyl en oulike illustrasies sorg dat die boodskap oor 'n gesonde lewenstyl onopvallend en op 'n prettige manier tuisgebring word.
Author Steve Smallman
Share
