1
/
of
1
ISBN: 9780798168403 | Published: December 1, 2014 |
Raai hoe lief is ek vir jou (20ste verjaardaguitgawe)
Raai hoe lief is ek vir jou (20ste verjaardaguitgawe)
Author:Sam McBratney
Illustrator:Anita Jeram
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
As jy iemand baie, baie liefhet, wil jy graag sê presies hoe jy voel. Maar soos Klein Neutbruin Hasie en Groot Neutbruin Haas ook moes leer, laat liefde hom nie maklik meet nie! Die allerheerlikste boek om met kinders en ander geliefdes van alle ouderdomme te deel. Die Britse uitgawe was uit die staanspoor 'n internasionale sukses en sedert die hardebanduitgawe in 1994 verskyn het, is dit reeds in 22 tale vertaal en byna 13 miljoen boeke is verkoop.
Author Sam McBratney
Illustrator Anita Jeram
Share
