1
/
of
1
ISBN: 9780798168410 | Published: February 1, 2015 |
Kan 'n walvis maan toe swem?
Kan 'n walvis maan toe swem?
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Camilla de la Bedoyere
Author:Feite en geite
Regular price
R 80
Regular price
R 0
Sale price
R 80
VAT included.
Couldn't load pickup availability
4+ jaar. Sê nou 'n blouwalvis kom kuier . . . In die Feite en geite: seediere-reeks verbeel ons onsself hoe seediere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Die boeke is humoristies en prettig om jong lesers te vermaak, maar sal hulle ook help om allerhande interessante feite oor seediere te verstaan en te onthou.
Author Camilla de la Bedoyere
Author Feite en geite
Share
