ISBN: 9780798168434 | Published: April 1, 2015 |
Kan 'n haai gimnastiek doen?
Kan 'n haai gimnastiek doen?
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
4+ jaar
Sê nou 'n haai kom kuier . . . Braai vleis saam met 'n witdoodshaai en kyk hoe ski hy en doen gimnastiek. Jy sal sien hoe ontsaglik groot en sterk hy is, en hoe baie tande hy het! In die Feite en geite: seediere-reeks verbeel ons onsself hoe seediere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Die boeke is humoristies en prettig om jong lesers te vermaak, maar sal hulle ook help om allerhande interessante feite oor seediere te verstaan en te onthou.
Author Camilla de la Bedoyere
Author Feite en geite
Share
