Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798168441 | Published: March 1, 2015 |

Kom ons bou 3D modelle: Plaasdiere in die skuur

Kom ons bou 3D modelle: Plaasdiere in die skuur

Regular price R 165
Regular price Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wie gaan eerste by die groot rooi skuur wees om Boer se nuwe trekker te sien? Ponie dink hy ken die beste pad, maar Skapie ken 'n kortpad deur die veld. Varkie hardloop deur die modder en Koei stap oor die brug. Wie gaan wen? Bou 3D-modelle van Varkie, Skapie, Koei en Ponie uit stewige karton, en lees dan hoe hulle by die skuur gekom het. Op die laaste bladsy kan jy jou dieremodelle gebruik om 'n lekker bordspeletjie te speel!

Author Brenda Apsley

View full details