Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798168755 | Published: November 1, 2017 |

Skoolgereed met Tjiff en Tjaff

Skoolgereed met Tjiff en Tjaff

Author:kykNET
Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie prettige aktiwiteitsboek met die gewilde KykNet karakters Tjiff en Tjaff, leer kinders om speel-speel die basiese vaardighede baas te raak wat hulle in hul eerste skooljaar sal nodig hê. Met inkleurprente en maklike aktiwiteite en oefeninge leer kinders eerste skryf-, lees-, handkoördinasie- en telvaardighede aan. Hulle leer ook oor vorms, kleure, syfers en letters.

Author kykNET

View full details