1
/
of
1
ISBN: 9780798168809 | Published: October 1, 2015 |
Storiemuis: Boek 2 met CD
Storiemuis: Boek 2 met CD
Author:Leon Rousseau
Author:Storiemuis
Regular price
R 220
Regular price
Sale price
R 220
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek 2 is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!
Author Leon Rousseau
Author Storiemuis
Share
