Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798168823 | Published: April 1, 2016 |

Storiemuis: Boek 3 met CD

Storiemuis: Boek 3 met CD

Author:Storiemuis
Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanweë die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek 3 is daar liedjies, syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

Author Leon Rousseau

Author Storiemuis

View full details