1
/
of
1
ISBN: 9780798168847 | Published: June 1, 2016 |
Storiemuis: Boek 4 met CD
Storiemuis: Boek 4 met CD
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Leon Rousseau
Author:Storiemuis
Regular price
R 245
Regular price
Sale price
R 245
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanweë die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek 4 is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!
Author Leon Rousseau
Author Storiemuis
Share
