Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798168960 | Published: August 1, 2015 |

Liewe Heksie Leesboek 4

Liewe Heksie Leesboek 4

Author:Verna Vels
Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Liewe Heksie: Leesboek 4 vang Liewe Heksie 'n boef by Karel Kat se huis, kry sy haar eie koekoekhorlosie en reken sy met die Geelheks af by Koning Rosekrans se verjaardagpartytjie.
Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!

Author Verna Vels

View full details