ISBN: 9780798168984 | Published: September 1, 2015 |
Liewe Heksie Leesboek 5
Liewe Heksie Leesboek 5
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas vir 3- tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks. In Liewe Heksie: Leesboek 5 kry Liewe Heksie 'n kat, hou Blommeland konsert en gaan Liewe Heksie skool toe. Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!
Verna Barbara Robertson Vels is op 13 Junie 1933 op Reitz in die Vrystaat gebore. Die Liewe Heksie-stories is aanvanklik as radioverhale aangebied en die eerste een is in 1961 op die kinderprogram Siembamba uitgesaai.
Author Verna Vels
Share
