Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798169004 | Published: October 1, 2015 |

Liewe Heksie Leesboek 6

Liewe Heksie Leesboek 6

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Verna Vels
Regular price R 175
Regular price Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroee lesers. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld al die geliefde karakters in Blommeland op 'n moderne, maar tog herkenbare wyse uit. In Leesboek 6 gaan kuier Heksie en Blommie vir Karel Kat in die stad, Blommie word deur 'n stout seun gevang en Heksie moet hom red, en Liewe Heksie ontmoet die koningin van Feetjieland.

Author Verna Vels

View full details