ISBN: 9780798169172 | Published: May 1, 2014 | Paperback
Kamee
Kamee
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Met Kamee maak Roela Hattingh haar debuut as kortverhaalskrywer. Die 24 verhale in hierdie bundel fokus op sentrale temas soos verlange, verlies, liefde en begeerte, wraak en menslike broosheid. Hattingh is veral geïnteresseerd in aspekte uit die ervaringswêreld van vroue, en daarom tref die leser dikwels vroue as sprekers en protagoniste aan.
Nietemin vind Hattingh se belesenheid en navorsing neerslag in uiteenlopende situasies en vertellerstemme. Die titel (in Engels: "cameo") simboliseer verlies, herinnering en verewiging. 'n Waardevolle toevoeging tot die Afrikaanse kortverhaaltradisie in die styl van Henriette Grove en Elise Muller.
Author Roela Hattingh
Share
