Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798169202 | Published: September 1, 2015 |

50 Upcycling-projekte

50 Upcycling-projekte

Regular price R 365
Regular price R 0 Sale price R 365
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kyk met nuwe oë na ou goed en omskep dit in iets pragtigs en bruikbaar. Met die hulp van Misi Overturf, kreatiewe konsultant, word nie minder nie as 50 projekte onderneem, wat in vaardigheidsvlak wissel van maklik to gevorderd. Die projekte, wat voorsiening vir die hele huis maak, bevat duidelike stap-vir-stap instruksies en gedetailleerde foto's om goeie resultate te verseker. Daar's idees vir beligting, stoorplek, meubels, geskenke en die tuin.

Engelse weergawe ook beskikbaar: 50 Upcycling Projects

Author Misi Overturf

View full details