ISBN: 9780798169226 | Published: February 1, 2015 |
Kan 'n pikkewyn fietsry?
Kan 'n pikkewyn fietsry?
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Sê nou 'n pikkewyn kom kuier . . .
Kyk wat gebeur met Pikkewyn wanneer hy sokker speel, vir aandete genooi word en probeer fietsry. Jy sal verbaas wees oor hoe vinnig, oulik en gulsig hy regtig is . . .
In die Feite en geite: seediere-reeks verbeel ons onsself hoe seediere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings.
Die boeke is humoristies en prettig om jong lesers te vermaak, maar sal hulle ook help om allerhande interessante feite oor seediere te verstaan en te onthou.
Author Camilla de la Bedoyere
Author Feite en geite
Share
