Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798169387 | Published: September 1, 2015 |

Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies

Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies

Regular price R 265
Regular price Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie boek kyk na die oorsake van diabetes, die tipes, medikasie asook die rol van dieet, lewenstylveranderings en oefening. Daar word ook na die mediese aspekte gekyk, byvoorbeeld hoe om jou gewig, bloedglukose-, bloeddruk- en cholesterolvlakke te handhaaf en komplikasies te verhoed. Daar word ook gekyk na die uitwerking van diabetes op die hart, voete, lewer, niere, oë en blaas van die diabeet; asook hoe dit slaap, die ingesteldheid en die denke van die diabeet beïnvloed.

Dr Arien van der Merwe (MBChB, FRIPH) is 'n mediese dokter, openbare spreker en konsultant en word as Suid-Afrika se voorste gesondheids- en stresbestuurkenner beskou. Sy het meer as 16 jaar se ervaring in geïntegreerde medisyne, werksplekgesondheid, stresbestuur, die bestuur van energie en die bevordering van gesondheid.

View full details