1
/
of
1
ISBN: 9780798169530 | Published: October 5, 2015 |
De Vette Mossel
De Vette Mossel
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Niel du Bois
Regular price
R 290
Regular price
R 0
Sale price
R 290
VAT included.
Couldn't load pickup availability
De Vette Mossel is nie net 'n seekos-resepteboek nie. Dit is 'n kosboek met 'n verskil. Die unieke karakter van die Weskus word ontbloot in humoristiese staaltjies en vertellings oor die kosgeheime eie aan dié streek. Maar dit is beslis ook 'n resepteboek met beproefde raad en praktiese voorbereidingswenke. Met volkleurfoto's en al die resepte van die immergewilde De Vette Mossel seekosrestaurante.
Author Niel du Bois
Share
