Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798169547 | Published: May 1, 2015 |

Bladspieël

Bladspieël

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

In Bladspieël - die digter se agste digbundel - verken Marlise Joubert in 'n kenmerkend vloeiende styl temas soos verganklikheid en verval, onthou en verewiging, liefde en familieverhoudings, digterskap en die skryfproses. Die gedigte verwoord, en word as't ware 'n afbeelding van, die ervarings van die digter as belewende subjek, en betrek só die leser op intieme wyse by haar ervarings van die alledaagse.

View full details