1
/
of
1
ISBN: 9780798169578 | Published: August 12, 2015 |
Koekedoor Bak
Koekedoor Bak
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Errieda du Toit
Regular price
R 310
Regular price
R 0
Sale price
R 310
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Bak raak net gewilder by die dag: Die populariteit van die Koekedoor-program is 'n sprekende bewys. Met hierdie bakboek as kameraad kan jonk en oud by die Koekedoor bakrevolusie aansluit. Dit bevat die hoogtepunte van die kompetisie. Die tuisgebak-resepte is so bekend soos 'n familielid en vir beginnerbakkers is dit 'n goeie afskopplek. Die fyngebak-resepte se vernuwende idees en tegnieke kry jou bakfiks. Met die pronkgebak-resepte kan jy 'n spoggerige bakreputasie opbou.
Author Errieda du Toit
Share
