Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798169585 | Published: January 1, 2017 |

Uitgerys

Uitgerys

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Mareli deel haar beste suurdeeggebak-resepte: Daar is resepte vir basiese brode; brood vir ontbyt; bolletjies, rolletjies en stokkies; brood vir braai; platbrode; gevulde brode; soetbrode en brode wat pronk. Selfs vir oorskietbrood het sy wonderlike planne. Sy verduidelik ook hoe om jou eie gisplantjie te kweek, asook om die basiese prosesse van gisting, knie, rys, vorming en bak onder die knie te kry.

Author Mareli Visser

View full details