1
/
of
1
ISBN: 9780798169714 | Published: April 1, 2016 |
Komplot
Komplot
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:André Krüger
Regular price
R 315
Regular price
R 0
Sale price
R 315
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die Russiese intelligensiedienste beplan om Verwoerd te vermoor. Hul kontak in Suid-Afrika is Thomas Jacobs, 'n Suid-Afrikaanse anargis wat in die Spaanse Burgeroorlog geveg het. Na die ontnugtering van die oorlog vestig Thomas hom naby Colesberg, ver van politieke knoeiery. Maar die politiek haal hom in. 'n Ou kameraad is na Colesberg oppad, waar hy sy eertydse vriend 'n laaste keer vir die saak wil werf . . .
Author André Krüger
Share
