ISBN: 9780798169745 | Published: July 1, 2015 |
Christine le Roux Omnibus 7
Christine le Roux Omnibus 7
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Geskenk uit die hemel
Die lente kom weer
Kosbaar soos die lewe.
In geskenk uit die hemel leer die suksesvolle sakeman Pieter Louw vir Maja ken nadat hy haar per ongeluk raak ry. Só begin 'n voorlopige verblyfreëling wat tot talle onmoontlike en baie snaakse situasies lei.
In Die lente kom weer moet Frans Fourie aan 'n nuwe sekretaresse gewoond raak. Kristien is 'n uitstekende plaasvervanger, maar hoekom is hy teleurgesteld oor haar koel en onbetrokke houding?
In Kosbaar soos die lewe bedank Elizabeth Benade haar werk by 'n rekenaarfirma en gaan werk vir die moeilike dokter Richard Nel. Dis nie lank voor Elizabeth betrokke raak by dié dokter en sy seun se lewe nie.
Author Christine le Roux
Share
