Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798169868 | Published: August 1, 2015 |

Speurder Kwaaikofski 12 Muise en gespuise

Speurder Kwaaikofski 12 Muise en gespuise

Illustrator:Ralf Butschkow
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer sy speursake soos 'n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie 'n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op 'n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers. Hy moet 'n geheimsinnige rekenaarspeletjie genaamd Towertuin opspoor, voor dit dalk te laat is . . .

Author Jürgen Banscherus

Illustrator Ralf Butschkow

View full details