Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798169899 | Published: July 1, 2015 |

Lotta se lewe 04: 'n Haas uit die hoed

Lotta se lewe 04: 'n Haas uit die hoed

Illustrator:Daniela Kohl
Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Lotta kan nie skool toe gaan nie, want sy het waterpokkies. Dis baie vervelig so alleen by die huis. Maar dis ook g'n wonder nie - sy het mos geen stokperdjies nie. Al sê haar ma sy het een: fluitspeel. Gmf! Lotta en Chantelle dink saam 'n lang lys cool stokperdjies uit: valskermspring, duik saam met haaie, dinosourusse se geraamtes opgrawe, en nog baie meer. Maar hulle weet ongelukkig nie hoe doen 'n mens sulke goed nie. Maar dit maak nie saak nie, want hulle twee gaan nou beroemd word. Hulle gaan hoofrolle kry in 'n fliek met Zack Zeeman, een van die coooooolste filmsterre in die hele wêreld. (Dis in elk geval wat Chantelle dink!) Solank daardie simpel Berenice en haar maats net nie weer in hulle pad staan nie . . .
Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!

Author Alice Pantermuller

Illustrator Daniela Kohl

View full details