Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798170055 | Published: July 1, 2013 |

Skrapnel

Skrapnel

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'n Opwindende nuwe spanningsverhaal deur die skrywer van Skoenlapper. Journalis Alex Derksen verdwyn terwyl hy 'n storie oor 'n mynsindikaat dek. Sy hacker vriendin, Sarah, spoor Ranna Abrahamson in Indië op en oorreed haar om na Suid-Afrika terug te keer. Sarah hou vol dat sy Alex slegs met Ranna se hulp kan opspoor. Haar motiewe is egter nie heeltemal suiwer nie. Ranna moet die traumatiese aand van haar pa se dood onthou om die buit van 'n lank vergete rooftog kan opspoor en so Alex se lewe te red.

Author Irma Venter

View full details