1
/
of
1
ISBN: 9780798170062 | Published: June 1, 2012 |
Skoenlapper
Skoenlapper
Author:Irma Venter
Regular price
R 320
Regular price
R 0
Sale price
R 320
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
B Formaat sagteband.
Alex het 'n teorie oor chaos. Waar hy ookal gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By 'n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, 'n vryskutfotograaf met 'n bos swart krulhare, 'n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en 'n verlede waaroor sy nie praat nie.
Author Irma Venter
Share
