Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798170154 | Published: June 1, 2017 |

Soek en kry in die donker: Boek 2

Soek en kry in die donker: Boek 2

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Met 14 tonele vol maltrap-avonture is daar hope pret om te hê. Knip die towerflits uit en gebruik dit soos 'n soeklig om tekyk wie en wat in die donker nagtonele onder die swart plastiekbladsye wegkruip. Jy sal jou oë nie glo nie! Hierdie is 'n soek-en-kry-boek soos nog nooit te vore nie.

View full details