Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798170161 | Published: June 1, 2017 |

My Model: Modester

My Model: Modester

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vooruitstrewende mode-ontwerpers: Kry julle inkleurpotlode gereed! Hierdie supercool meisies het jou hulp nodig om hulle uitrustings kleurvol en stylvol te maak! Gebruik die twee bladsye met funky plakkers om jou eie, unieke klerereeks te ontwerp. Jy kan ook ekstra styl by jou eie uitrustings voeg met 'n pragtige tatoe-halssnoer!

View full details