Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798170376 | Published: October 1, 2015 |

Saartjie Omnibus 4

Saartjie Omnibus 4

Regular price R 235
Regular price Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Saartjie se skatte
Saartjie se kliek
Saartjie se kêrel

In hierdie omnibus, wat nog drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, gaan Saartjie en Galpil 'n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke, Saartjie besluit dat die Drie Muskiete 'n kliek moet vorm, die groepie vriendinne reel 'n hipnose-konsert en Saartjie kry 'n kêrel. Saartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!

Author Bettie Naude

View full details