Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798170406 | Published: January 1, 2016 |

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Author:Verskeie
Regular price R 325
Regular price Sale price R 325
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte is 'n versamelbundel van die gewildste en bekendste liefdesgedigte in Afrikaans. Die bundel volg op Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte wat oorspronklik in 1986 verskyn het en in 1992, 2001 en 2010 bygewerk en heruitgegee is. Die bundel bevat nie slegs gedigte uit die kanon nie, maar nou ook verse wat sedert 2010 verskyn het; van Boerneef tot Philip de Vos. 'n Toeganklike bundel.

Author Verskeie

View full details