Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798170475 | Published: December 1, 2017 | Paperback , Fiction

Vlakwater

Vlakwater

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 89
Regular price R 380 Sale price R 89
Sale Out of print
VAT included.

Ná die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin beland, raak hulle bevriend.  Charelle Koopman, Niek se loseerder, verdwyn eendag, en 'n welaf kunstenaar maak 'n verdagte aanbod op Niek se huis. Op Stellenbosch skryf 'n vrou met 'n haaslip 'n monografie oor die kuns van die Olivier-broers, en word op 'n dag ooggetuie van 'n moord. Kort hierna nader 'n holwangkêrel haar met 'n vreemde voorstel.


Ingrid Winterbach is 'n veel-bekroonde skrywer. Sy het al meermale die Hertzogprys, die M-Net-prys en die UJ-prys ontvang. Winterbach se romans het al in Nederland en Amerika verskyn en 'n Franse vertaling van Karolina Ferreira verskyn binnekort. Sy woon in Stellenbosch en is ook 'n beeldende kunstenaar.

View full details