Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798170567 | Published: September 1, 2015 |

Wielie Walie Woelwaters: Karel Kraai leer ons van syfers

Wielie Walie Woelwaters: Karel Kraai leer ons van syfers

Regular price R 165
Regular price Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Kinders leer tel tot 20 saam met Karel Kraai, Wielie Walie se slim kraai met sy kitaar. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat hul by die huis kan speel en ook 'n liedjie of twee, is dit pret om te leer!

Louise Smit woon in Pringlebaai. Sy het bekendheid verwerf deur haar baie suksesvolle kinderprogramme vir radio en TV soos Wielie Walie, Haas Das se Nuuskas, Pumpkin Patch, Kideo, Mina Moo en vele meer. Sy is ook die skrywer van Die Bybel vir kleuters en Professor Fossilus en die dinosourusse.

Author Louise Smit

View full details