Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798170574 | Published: September 1, 2015 |

Wielie Walie Woelwaters: Sarel Seemonster leer ons van kleure

Wielie Walie Woelwaters: Sarel Seemonster leer ons van kleure

Regular price R 165
Regular price Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Hul leer alles van kleure saam Sarel Seemonster, Wielie Walie se geliefde monster van die see. Met lekker oefeninge, maklike speletjies om by die huis te speel en 'n eksperiment of twee, is dit pret om te leer!

Louise Smit woon in Pringlebaai. Sy het bekendheid verwerf deur haar baie suksesvolle kinderprogramme vir radio en TV soos Wielie Walie, Haas Das se Nuuskas, Pumpkin Patch, Kideo, Mina Moo en vele meer. Sy is ook die skrywer van Die Bybel vir kleuters en Professor Fossilus en die dinosourusse.

Author Louise Smit

View full details