Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798170604 | Published: July 1, 2015 |

Veearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie

Veearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie

Illustrator:Rico Schacherl
Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar die tyd is besig om uit te loop en dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, 'n aanbod op Oreo gaan maak nog voordat Tania genoeg geld kan bymekaarskraap. Haar ma kan haar nie help nie, want die laaste ding wat hulle nou kan bekostig is 'n perd. Intussen verdwyn die professor se onderbroeke nog steeds, Tiek en sy apie is weer met hulle ou streke besig en Tobias is dolverlief en desperaat om Shardonnay se aandag te trek. Sal Tania ooit vir Oreo in die gimkana kan ry?
Nog 'n dolle avontuur in die Toerien-huishouding, met tonne dieredrama, humor en nooit 'n oomblik van verveling nie!

Author Helen Brain

Illustrator Rico Schacherl

View full details