Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798170895 | Published: August 1, 2016 |

Plaaskos

Plaaskos

Regular price R 370
Regular price Sale price R 370
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Arina du Plessis deel haar resepte eie aan haar heimat, die plaas in Ceres. Daar is geregte vir elke seisoen; Wintersop, bredies en brood, vars slaaie en piekniekkos vir die warmer dae en natuurlik smullekker nageregte en heerlike gebak vir teetyd. Arina is die geliefde kosredakteur van Landbouweekblad en ken die behoeftes van die moderne man of vrou, of jy op 'n plaas in die platteland of in die stad woon.

Arina is 'n vryskut-kosskrywer en tans kosredakteur van die tydskrif Landbouweekblad. Sy het al twee resepteboeke, Onthaal - vars idees en resepte vir enige kuier en Plaaskos - Winter & Somer, die lig laat sien. Sy het ook saam met Bernice van der Merwe die uiters suksesvolle en gewilde Partytjies is Pret reeks die lig laat sien.

View full details